School sportSport

Concordia se eerste krieketspan wen Plaatweek

Laerskool Concordia het onlangs deelgeneem aan die KFC Krieketreeks en die plaatreeks gewen.

Die toernooi het te Laerskool Die Arend, vanaf 1 tot 3 Augustus, plaasgevind.

Die ander deelnemende skole was Laerskool Rynfield, Laerskool Die Arend en Laerskool Tienie Vorster.

 

Support local journalism

Add Boksburg Advertiser as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button