NewsSchools

Goudrand leerlinge vaar goed in sport

Shannon Nel (links), van Laerskool Goudrand, het Transvaal tydens die Bokkieweek in Naboomspruit verteenwoordig. Goudrand se Reuben Jacobs (regs) het die Valke-span behaal vir die o-12 Provinsiale Week, wat in Vryheid plaasgevind het.

Albei toernooie is tydens die afgelope skoolvakansie gehou.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Boksburg Advertiser as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button