Local sportSport

Atlasville se judokas blink uit

Judokas van die Atlasville Judoklub het medaljes tydens die Suid-Afrikaanse Judokampieonskappe verower.

Hierdie lede van die Atlas Judoklub het vanjaar goed gevaar by die Commonwealth Judospele. Hulle is (van links): Bennie van Blerk (brons), Alicia van Blerk (brons) en Vince Maree (goud).
Hierdie lede van die Atlas Judoklub het vanjaar goed gevaar by die Commonwealth Judospele. Hulle is (van links): Bennie van Blerk (brons), Alicia van Blerk (brons) en Vince Maree (goud).

Support local journalism

Add Boksburg Advertiser as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button