Local newsNews
Sarie dames vier ‘Kersfees in Julie’
Vandeesmaand het die Sarie Klub dames 'Kersfees in Julie' gevier.
Die viering het op 19 Julie by Summer Place, plaasgevind.
Soos met enige tradisionele Kersete, is die tafels versier met rooi en groen en is daar natuurlik heerlik geëet.
Pieter Albert Jordaan het musiek gemaak en van sy eie tot bekende liedjies gesing.
Hy is ’n sanger, liedjieskrywer en klankingenieur vanaf Benoni.
Volgende maand word daar weer lekker gekuier en saamgesing by The Barnyard Theatre.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!






