Kontak die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK)
Kiesers wat meer inligting verlang kan die OVK op verskeie maniere kontak.

* Nasionale kantoor: Tel: 012 622 5700 Faks: 012 622 5784.
SMS jou ID-nommer na 32810 om na te gaan of en waar jy geregistreer is.
* OVK-Kontaksentrum: 0800 11 8000 (gedurende die verkiesing).
* Provinsiale kantore: Oos-Kaap (043 709 4200), KwaZulu-Natal (031 279 2200), Noordwes (018 391 0800), Vrystaat (051 401 5000), Limpopo (015 283 9100), Noord-Kaap (053 838 5000), Gauteng (011 644 7400), Mpumalanga (013 754 0200), Wes-Kaap (021 910 5700).
* Aanlyn
iec@elections.org.za
www.facebook.com/IECSouthAfrica
www.twitter.com/IECSouthAfrica
www.elections.org.za
www.youtube.com/IECSouthAfrica
mxit: iecsouthafrica
(Inligting verkry van die OVK webtuiste)



