Elections 2014News

Wat is die Verkiesingskommissie?

Met die aanloop tot die algemene verkiesing wat op 7 Mei plaasvind word daar gereeld gehoor van die Onafhanklike Verkiesingskommisie (OVK).

Die OVK is ’n onafhanklike, onpartydige instelling wat deur Hoofstuk 9 van die Suid-Afrikaanse Grondwet gestig is om grondwetlike demokrasie te versterk.

Die Kommissie bestuur nasionale, provinsiale en munisipale verkiesings en dit verseker dat verkiesings geloofwaardig en vry en regverdig is deur

die deelname van burgers, politieke partye en burgerlike samelewing.

Die OVK se visie is om ’n wêreldleier in verkiesingsdemokrasie te wees.

(Inligting verkry van die OVK webtuiste).

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Boksburg Advertiser as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button