Local newsNews
ATKV hou algemene jaarvergadering
Die ATKV Gesinstak, Boksburg, nooi alle belangstellende ATKV-lede en voornemende lede, om 7nm Donderdagaand, Februarie 13, die algemene jaarvergadering by te woon.

Die vergadering sal by NG Boksburg Wes, Rietfonteinweg, plaasvind.
Vir verdere navrae, kontak Davie van der Merwe by 011 826 2716 of 082 488 3791.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



