Local newsNews
Germiston Hoërskool se 1964-klas hou reünie
Die Afrikaanse Hoërskool Germiston se matriekklas van 1964 hou op Saterdag, 4 0ktober, hul eerste reünie in 50 jaar.
Die reünie sal om 10.30vm vir 11vm begin, by die hoërskool, in Webberweg, Lambton.
Alle klasmaats van die klas van 1964 word uitgenooi.
Vir meer inligting, kontak vir Duie (Johann) du Pisanie by 012 460 5161, 082 978 4086, of by johann@ekobest.co.za, of vir Susan (Loubser) Wolmarans by 011 826-5669, 082 731 8434 of by jsw4u@absamail.co.za.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!




Jan Pieters hier,
Post foto’s maters-dit was baie lekker gewees!Sal meer wil sien!