Local newsNews
Saries leer oor gesonde huwelike
Gedurende 'n onlangse samekoms is die Sarie klub dames deur seksuele gesondheidspesialis, dr Etienne Kok, toegespreek.

Die onderwerp van sy gesprek was ‘werk, stres, seks’ en hoe om hierdie drie aspekte in jou huwelik te handhaaf en balanseer.
Deur die aand was daar noukeurig geluister en lekker gelag. In die foto is Sarie bestuurslid, Franci Beukes, saam met dr Etienne Kok.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



