EntertainmentLifestyle
Liefde Gaan Groot wenners!
Die Boksburg Advertiser, in samewerking met Vonk musiek, het aan vyf lesers die geleentheid gegee om om ’n kopie van die album Liefde Gaan Groot Volume 2 los te slaan.

Die gelukkige wenners is Magda Hickley, Mariana Strydom, Sanett blignaut, Esther Nelson en Marinda Naude.
Baie geluk en geniet die album! Wenners het ‘n week vanaf publikasie kans om hul CD te kry by the Advertiser se kantore.



