Local newsNews
Sarie Klub vier 43ste verjaarsdag
Die Sarie Klub sal op Saterdagoggend, 24 Mei, hul 43ste verjaarsdag vieringe by Summer Place, om 9vm vier.

Die oggend sal propvol kabaret vermaak wees, terwyl ‘n geerlike ontbyt bedien sal word.
Leon van Nierop gaan die gaste toespreek, terwyl Gerrit van Wyk en Jan Coetzer as gaskunstenaars gaan optree.
Belangstellendes moet met Lourette Barger by barger@telkomsa.net of 082 880 1628 of Susan Noppe by noppe@worldonline.co.za teen 10 Mei in verbinding tree.
Kaartjies moet vroegtydig bespreek word, aangesien slegs beperkte aantal besprekings beskikbaar is.
Gaste word versoek om ’n blikkie(s) of sak(ke) hondekos saam te bring wat aan die DBV geskenk gaan word.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



