Local newsNews
Mathys Roets dra by tot die sukses van VLU se sop-en-sjerrie oggend
Roets is ’n bekende Afrikaanse sanger wat ook saam met Kevin Leo en Danie Niehaus onder die verhoognaam, Drie van die Bestes, optree.
Die Boksburg- en Brakpan tak van die Vroue Landbou-Unie (VLU) het op 20 Julie ‘n sop-en-sjerrie oggend by die AGS Kerk in Jubileeweg gehou met Mathys Roets as gaskunstenaar.

Sanger Danie van der Westhuizen (regs) saam met Elsabé Grobler en Mathys Roets.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



