Die totale onderskeidings was 124 uit 172 leerlinge en die skool behaal ‘n 100 persent slaagsyfer in die volgende vakke: Afrikaans, drama, Engels, fisiese wetenskap, gasvryheidstudies, lewensoriëntering, rekenaarstudies, siviele tegnologie, toerisme, wiskunde en wiskunde geletterdheid.
Die skool se universiteitsvrystelling is 55 persent.
Die toppresteerders was:
Vier: Leonie Rossouw (Afrikaans, Engels, drama en LO).
Add Boksburg Advertiser as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.