School sportSport
Jong ruiter van Dr EG Jansen spring na glorie
Werner Bouwer, ’n Hoërskool Dr EG Jansen leerling het tydens die skoolvakansie aan die Nasionale Perdrykampioenskappe deelgeneem.

Hy het goed gevaar en die volgende uitslae behaal – In Hand (eerste), Caprilli (vierde), Performance Riding (sesde) en Working Riding (11de).




