School sportSport
Krieketspelers gekies om Easterns proewe te verteenwoordig
Jacques Steyn (links, o-13) en Marno Grobler (o-12), van Laerskool Baanbreker, is gekies om die Benoni krieketspan by die Easterns proewe te verteenwoordig, wat die komende vakansie plaasvind.




