NewsSchool sportSchoolsSport
Witfield skoliere op pad na Bokkieweek
Geluk aan die volgende leerlinge van Laerskool Witfield wat verkies is tot die Transvaal Bokkieweek.

Hulle is Phillip Thompson (o-13 rugbyspan), Monica du Plessis (o-14 hokkiespan), Luan van Tonder (o-13 rugbyspan) en Matthew du Plessis (o-14 hokkiespan). Die Bokkieweek vind tydens die Julie skoolvakansie plaas.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



