Community galleriesGalleries

’n Bederf vir pa’s by Witfield Park

Witfield Park Aftree-Oord het ’n Vadersdag ontbyt gehad ter ere van al die pa’s by die sentrum op Vrydag, 9 Junie. Sommige van die pa’s se kinders het saam met hulle die oggend geniet.

Support local journalism

Add Boksburg Advertiser as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button