School sportSport
Doellyn toe vir Concordia netbal
Die Laerskool Concordia het Woensdag, 10 Mei, teen die Laerskool Elsburg te Laerskool Generaal Alberts netbal gespeel.
Die Laerskool Concordia speel in ’n nuwe netballiga dié jaar.
Die oopspan van Laeskool Concordia is sover onoorwonne in die liga.
Hulle tellings is as volg:
Wen teen Laerskool Baanbreker 15-4.
Wen teen Laerskool Delville 17-15.
Wen teen Laerskool Elspark 20-14.
Wen teen Laerskool Elsburg 34-4.
Concordia se eerste ligawedstryde was teen Laerskool Baanbreker.
Die tellings was as volg:
Oopspan: Laerskool Concordia 15 en Laeskool Baanbreker 14.
Tweedespan: Laerskool Concordia 9 en Laerskool Baanbreker 4.



