School sportSport

Verscha van EG Jansen die beste dogter atleet in D6

Veruscha Woest, van die Hoërskool Dr EG Jansen, is as die beste baanatleet aangewys vir haar 200m by die NWU Pukke Interskole Atletiek, op 1 Maart.

Sy het in totaal 1 011 punte aangeteken.

Aan die einde van die byeenkoms het sy die Victrix Ludorum toekenning ontvang vir haar gesamentlike punte in die 100m en 200m.

Sy is ook Donderdag, 2 Maart, by die D6 funksie aangewys as die beste meisiesatleet.

Support local journalism

Add Boksburg Advertiser as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button