Die Graad Een leerlinge wat deurgedring het na die atletiekspan, is as volg:
Seuns – Daniel Muller (eerste), JC Smit (tweede), Reynardt Botha en Mikyle Verhoog (gelyk derde).
Meisies – Kayleigh Els (eerste), Ciara Vermaak (tweede) en Juanita Nel (derde).
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



