Local newsNews
Wen met Solidariteit veldtog, #OnsBou
Solidariteit se Boksburg distrikskantoor het, in lyn met dié veldtog, besluit om ’n kompetisie van stapel te stuur, met ’n Solidariteit-bundel propvol handelsware op die spel vir die wenner.
Solidariteit Boksburg wil u graag versoek om die lede in u werksplek te nader vir deelname in hierdie kompetisie.
Die kompetisie behels eenvoudig dat die lid ’n verwysingskaartjie invul en daardie verwysings aan die instansie terug besorg vir n outomatiese inskrywing en ’n kans om die prys los te slaan.
Jy kan die volgende maniere gebruik om verwysings te gee of aan te sluit:
* SMS lid na 34802
* Besoek www.solidariteit.co.za
* Skakel 0861 25 24 23
* Of kry aansoekvorm of stuur verwysings na boksburg@solidariteit.co.za
* Skakel 011 913 1101/5/9
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



