Hy het Oos-Transvaal se o/13-spanne in rugby en krieket by die die Nasionale Bokkieweke verteenwoordig en is ook verkies as die onder-kaptein vir beide spanne.
Dié jong man is boonop vir die Suid-Afrikaanse rugby en krieket uitnodigingspanne gekies waar hy ook as die onderkaptein vir die rugbyspan gedien het.
Jason is die eerste o/13-seun van Oos-Transvaal wat vir ’n nasionale krieketspan gekies word.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



