NewsSchools

Concordia staan agter die Bokke

Laerskool Concordia het Vrydag, 16 Oktober, Bok-Vrydag gevier en al die leerlinge kon hulle Springboktruie aantrek ter ondersteuning van die Springbokspan wat teen Wallis gespeel het.

In die foto is (agter) Marli van Krieken, en voor (van links): Carien van Krieken en Marise Helberg.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Boksburg Advertiser as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button