CompetitionsEntertainmentLifestyle

Wen ’n geskenkpak van liefdesverhale!

Het jy ’n voorliefde vir liefdesverhale?

Een Boksburg Advertiser leser kan ’n geskenkpak van drie Jasmyn (’n druknaam van NB-Uitgewers) omnibus boeke wen.

Die geskenkpak bestaan uit Omnibus 5 deur Annelize Morgan, Omnibus 7 deur Elza Rademeyer en Omnibus 8 deur Louisa du Toit. Elke omnibus bestaan uit drie liefdesverhale.

Om ’n kans te staan om hierdie geskenkpak te wen, antwoord die volgende vraag: van watter uitgewers-maatskappy is Jasmyn ’n druknaam?

SMS jou naam en die woord ”liefde”, gevolg deur jou antwoord, na 35718.

Die kompetisie sluit op 18 Maart om 12-middag.

SMSe kos R1.50.

Support local journalism

Add Boksburg Advertiser as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button