NewsSchool sportSchoolsSport
Concordia wen vir 15de jaar agtereenvolgende hul interlaer
Die Laerskool Concordia het vanjaar vir die 15de agtereenvolgende jaar, hul interlaer atletiekbyeenkoms gewen. Die byeenkoms het op 13 Februarie by die Herman Immelman Stadion in Germiston plaasgevind. Die skool het ook die trofeë vir hoogspring, senior naellope en hekkies gewen. Vyf laerskole het aan die byeenkoms deelgeneem: Concordia, Baanbreker, Van Dyk Park, Elspark en …
Die Laerskool Concordia het vanjaar vir die 15de agtereenvolgende jaar, hul interlaer atletiekbyeenkoms gewen.
Die byeenkoms het op 13 Februarie by die Herman Immelman Stadion in Germiston plaasgevind.
Die skool het ook die trofeë vir hoogspring, senior naellope en hekkies gewen.

Vyf laerskole het aan die byeenkoms deelgeneem: Concordia, Baanbreker, Van Dyk Park, Elspark en St Martin’s Primary.
Die skool is voorwaar trots op sy baie groot prestasie. – @IschkeBoksburg

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



