'n Groot eer het vyf van die Hoërskool Dr EG Jansen se personeel te beurt geval, toe hulle deur die Departement van Onderwys vereer is vir hul prestasies in hul vakgebiede, tydens die 2014 nasionale matriekeindeksamen.
Die personeellede van die Hoërskool Dr EG Jansen het in die matriekeindeksamen uitgeblink. Hulle is (van links): Lynette Nel, Magda Scholtz, Leon de Beer (hoof), Amanda Stols, Renee Viljoen en Marlene Flemming.
Add Boksburg Advertiser as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.