Die Oosies het dit ‘local is lekker’ gehou:
* Al die dansers en akteurs is huidige Oosterlig leerlinge.
*Die choreografie is gedoen deur ‘n oud-Oosie.
* Die fotograwe was Oosterlig leerlinge en onderwysers.
Die video is te sien op You Tube by https://youtu.be/-LaNNoJW7oc. – @IschkeBoksburg
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



