Community galleriesGalleries
’n Herlewing van tradisionele Afrikaanse musiek en danse
Die Inspanlaer Boksburg het die Volkspelebeweging se eeufeesvieringe met ’n groot makitie gevier op Saterdag, 16 Augustus, by die Boksburg Stadsaal.


Add Boksburg Advertiser as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.
Dankie vir die dekking van ‘n stukkie Afrikaans (Volkspele). Ons sal baie daarvan hou as u meer dikwels kultuuur aangeleenthede regoor die Suid Afrikaanse spektrum sal dek sodat ons as Suid Afrikaners meer van mekaar se kultuur te wete sal kom en ‘n beter verstandhouding teenoor mekaar sal openbaar. Nogmaals dankie.