EntertainmentLifestyle

Blitskompetisie: Wen kaartjies na die Ghoema Toekennings

Die aller-beste Afrikaanse musikante sal saamkom by die 13de jaarlikse Ghoema Afrikaans Musiektoekennings op Sondag, 13 April.

Twee gelukkige Boksburg Advertiser lesers staan ‘n kans om ‘n dubbel-kaartjie na dié ongelooflike funksie te wen.

Sien Elvis Blue, Kurt Darren, Riana Nel, Joshua na die Reen, Corlea Botha, Jay, Joe Foster, Burgert Botha en vele meer op die vrhoog.

Ghoemas sal aan wenners in 25 kategorieë togeken word.

Om ’n kans te staan om te wen, SMS die woord “Ghoema”, jou naam en waar jy woon, na 35718 voor die sperdatum van 10 April. SMSe kos R1.50 elk. Wenners sal teen Vrydag telefonies geskakel word.

Support local journalism

Add Boksburg Advertiser as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

One Comment

Back to top button