NewsSchools

Dr EG Jansen matriekuitslae

’n Totaal van 245 onderskeidings is deur die matrikulante verwerf waarvan 19 leerlinge ’n gemiddeld bo 80 persent het.

Die toppresteerders is:

Juan Coetzee het nege onderskeidings vir Afrikaans huistaal, Engels eerste addissionele taal, wiskunde, lewensoriëntering, rekeningkunde, drama, ingeneursgrafika, fisiese wetenskap en wiskunde drie ontvang.

Pieter Grobbelaar het agt onderskeidings vir Afrikaans huistaal, Engels eerste addissionele taal, wiskunde, lewensoriëntering, rekeningkunde, rekenaartoepassingstegnologie, ekonomie en alfa wiskunde ontvang.

Pieter Grobbelaar.
Pieter Grobbelaar.

Michael Belling het agt onderskeidings vir Afrikaans huistaal, Engels eerste addissionele taal, wiskunde, lewensoriëntering, rekeningkunde, besigheidstudies, ekonomie en alfa-wiskunde ontvang.

Michael Belling.
Michael Belling.
Ciska van den Dool.
Ciska van den Dool.
Frederik Botha
Frederik Botha

Ciska van den Dool het sewe onderskeidings vir Afrikaans huistaal, wiskunde, lewensoriëntering, rekeningkunde, ekonomie, fisiese wetenskap en alfa-wiskunde ontvang.

Sunel Gilliland het sewe onderskeidings vir Afrikaans huistaal, Engels eerste addissionele taal, wiskunde geletterdheid, lewensoriëntering, drama, gasvryheid en toerisme ontvang.

Leonè Zevenbergen het sewe onderskeidings vir Afrikaans huistaal, Engels eerste addissionele taal, wiskunde, lewensoriëntering, rekeningkunde, drama en ingeneursgrafika ontvang.

Monje Botha het ses onderskeidings vir Afrikaans huistaal, Engels eerste addissionele taal, wiskunde, lewensoriëntering, fisiese wetenskap en rekenaartoepassingstegnologie ontvang.

Zelda Geyer het ses onderskeidings vir Afrikaans huistaal, Engels eerste addissionele taal, lewensoriëntering, rekeningkunde, besigheidstudies en ekonomie ontvang.

Anzelle Kampher het ses onderskeidings vir Afrikaans huistaal, Engels eerste addissionele taal, lewensoriëntering, wiskunde geletterdheid, rekenaartoepassingstegnologie en gasvryheid ontvang.

Anna Cronje het vyf onderskeidings vir Afrikaans huistaal, Engels eerste addissionele taal, lewensoriëntering, lewenswetenskap en rekenaartoepassingstegnologie ontvang.

Etienne Robberts het vyf onderskeidings vir Afrikaans huistaal, Engels eerste addissionele taal, lewensoriëntering, wiskunde en lewenswetenskap ontvang.

Kyla Scholtz het vyf onderskeidings vir Afrikaans huistaal, Engels eerste addissionle taal, lewensoriëntering, wiskunde, en ingeneursgrafika ontvang.

Sharissa Smit het vyf onderskeidings vir Afrikaans huistaal, Engels eerste addissionele taal, lewensoriëntering, wiskunde en rekenaartoepassingstegnologie ontvang.

Christi-Lee du Plessis het vyf onderskeidings vir Afrikaans huistaal, rekenaartoepassingstegnologie, wiskunde geletterdheid, lewensoriëntering en lewenswetenskap ontvang.

Frederik Botha het vier onderskeidings vir Afrikaans huistaal, rekeningkunde, inligtingtegnologie en lewensoriëntering ontvang.

Frederick Daniëls het vier onderskeidings vir Afrikaans huistaal, rekeningkunde, rekenaartoepassingstegnologie en lewensoriëntering ontvang.

Carina O’Neill het vier onderskeidings vir rekenaartoepassingstegnologie, Engels eerste addissionele taal, gasvryheid en toerisme ontvang.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Boksburg Advertiser as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button