NewsSchools

VIDEO: EG Jansen se revue bekoor senior burgers

Die gaste, wat senior burgers was, het die energieke danspassies van die kinders geniet.

Hoërskool Dr EG Jansen het op 26 Julie senior burgers vermaak met hulle revue, Fluoresce.

Dit was ’n middag wat nie teleurgestel het nie.

Van die skool se borge soos Clique Café en Spar & Tops The Square het bygedra tot die sukses van die middag.

Hulle het lekkernye aan die gaste verskaf.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Boksburg Advertiser as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button