NewsSchools

Jansie se matriekmeisies is puik!

Hoërskool Dr EG Jansen het 'n slaagsyfer van 98.3 persent in die 2017 Nasionale Senior Sertifikaat eksamens behaal.

Die totale onderskeidings was 124 uit 172 leerlinge en die skool behaal ‘n 100 persent slaagsyfer in die volgende vakke: Afrikaans, drama, Engels, fisiese wetenskap, gasvryheidstudies, lewensoriëntering, rekenaarstudies, siviele tegnologie, toerisme, wiskunde en wiskunde geletterdheid.

Die skool se universiteitsvrystelling is 55 persent.

Die toppresteerders was:

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Boksburg Advertiser as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button