School sportSport

Concordia landloop skop af op hoë noot

Die landloopseisoen het 26 Julie, afgeskop.

Laerskool Concordia het ‘n byeenkoms aangebied en al die laerskole in Boksburg het deelgeneem.

Daar is sewe byeenkomste waarvan die SAs die laaste byeenkoms is.

Die eerste 20 leerlinge van elke skool dring deur na die volgende rondte wat die Boksburg se kampioenskappe is.

Dit vind plaas op 16 Augustus, te Boksburg stadion.

Daarna is dit die Distrik Ses kampioenskappe wat plaasvind op Vrydag, 18 Augustus.

Die leerlinge begin in die ouderdomsgroep van o-9 dogters en seuns tot by o-13 dogters en seuns.

Hulle lê afstande tussen 2km en 4km af.

Support local journalism

Add Boksburg Advertiser as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button