NewsSchool sportSchoolsSport
Concordia se netbalspelers blink uit
Die Laerskool Concordia se netbaloopspan het op 20 Junie deelgeneem aan die Ekurhuleni Netbal uitspele te Hoërskool Dr EG Jansen.
Die netbaltoernooi vind jaarliks plaas in Ekhurhuleni streek.
Die wenners van die dag het deurgedring na die finale wat op 12 Junie plaasgevind het.
Daarna vind die Gauteng Champs-reeks te Krugersdorp High School plaas.
Die Laerskool Concordia Oopspan het die Laerskool Oosterkruin gewen met ’n telling van 15-4 en het dus vir die volgende rondte gekwalifiseer.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



