School sportSport
Oosies leerling ontvang SA kleure vir jukskei
Johan Botha het sy nasionale kleure verwerf.

Hy is verkies tot die Suid-Afrikaanse seuns se o-19 jukskeispan wat Suid-Afrika gedurende ’n toer vanaf 27 April tot 7 Mei na Swakopmund, Namibië, verteenwoordig.



