School sportSport
Concordia rugbyspelers deur na Sentraal Rugby Proewe
Drie van die Laerskool Concordia se o-13 rugbyseuns het deurgedring na die Sentraal Rugby Proewe, te Hoërskool Jeugland, in Kempton Park, wat op 27 en 28 Maart plaasgevind het.
Al die Boksburg laerskole se o-13 rugbyseuns het deelgeneem aan die eerste proewe uitdunne by Hoërskool Oosterlig, op 13 Maart.



