School sportSport
Concorida se atlete presteer by BLAV-byeenkoms
Laerskool Concordia se atlete het aan die BLAV (Boksburg Skole Atletiekvereniging) byeenkoms deelgeneem op 17 Februarie.
Ongeveer 28 van daardie altete is deur na D6, wat op Vrydag, 24 Februarie, te Herman Immelmal Stadion, in Germiston, sal plaasvind.



