NewsSchool sportSchoolsSport
VIDEO: Concordia wen 17de interlaer ná mekaar
Laerskool Concordia het op 9 Februarie die Boksburg A-liga Interlaer Laerskole atletiekbyeenkoms vir die sewentiende agtereenvolgende jaar gewen.
Laerskool Concordia het teen die volgende skole meegeding: Laerskool Elspark, Laerskool Van Dyk Park, Laerskool Baanbreker en Martin Primary School.
Met dié dat Laerskool Concordia vanjaar hul 80 jarige fees vier, was dit ’n soete oorwinning gewees.
Die punte telling was as volg:
Laerskool Concordia – 337
Laerskool Van Dyk Park – 319
Laerskool Elspark – 171
Laerskool Baanbreker – 243
Martin Primary School – 171
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



