Local newsNews
Sakke vol liefde vir Samaritaan Huis
Lede van Mortz Marketing het onlangs rugsakke by die Samaritaan Huis kom afgee.

Hier te sien op die foto is Vicky Ainsley en Laurna Collins, van Mortz Marketing (heel regs), saam met onderwysers en kinders van die Samaritaan Huis: Brenda Scheepers (links), Mari Russell, Bianca van As en Diana Day (voor).

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



