Vir party was dit effens oorweldigend om dié reis aan te pak maar vir ander was dit ‘n dag van groot pret, lag en opgewondenheid.
Besoek gerus die fotogalery om fotos te sien van die Graad Een leerlinge se eerste dag by die drie genoemde skole:
Laerskool Witfield slaggereed vir Graad Een
Laerskool Concordia se dapper Graad Een leerlinge
Laerskool Goudrand verwelkom Graad Eentjies
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



