NewsSchool sportSchoolsSport
Gholf dogters hou Concordia se naam hoog
Drie van die Laerskool Concordia se meisies het die Ekurhuleni-Suid Laerskole gholfspan verteenwoodig.

Hulle het die Zero handicap en IPS-liga gewen en is ook gekies vir die Oos-Gauteng gholfspan.
Simoné Coetzer (links) is aangewys as die beste speler vir individuele spel. Sy is hier te sien met Nicole Strydom en Serelda van Zyl.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



