NewsSchool sportSchoolsSport

Oosies blink uit in talle sportsoorte

Hoërskool Oosterlig se leerlinge het in verskeie sportspoorte uitgeblink.

Jason Mitchell is gekies vir die SA Bokkiespan wat gedurende Oktober na Rusland toer.

Rijnhardt Groenewald, hoofleier van Hoërskool Oosterlig, is gekies om aan die Internasionale Skolekriekettoernooi in Melbourne, Australië, vanaf 10 tot 17 Desember, te gaan deelneem. Hoërskool Oosterlig is baie trots op hom en hoop dat hy van die geleentheid gebruik sal kan maak om sy krieketvaardighede te verbeter.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Boksburg Advertiser as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button