NewsSchool sportSchoolsSport

Leerders van Oosterlig vaar uistekend in sport

Leerders van Hoërskool Oosterlig het uitstekend gevaar in verskillende sportsoorte.

Dylan Lange is verkies om Suid-Gauteng op nasionale vlak in diepseehengel te verteenwoordig, by die jaarlikse Nasionale Junior Interprovinsiale Kampioenskappe vir 2016. Hierdie geleentheid het vanaf 17 tot 22 Julie in Kwazulu-Natal plaasgevind. Tydens dié geleentheid was die Nasionale Junior Protea keurders teenwoordig. Dylan is ook verkies tot kaptein van die o-19 Suid-Gauteng Diepseehengelspan.

Jason Mitchell is verkies tot die SA Bokkie rugbyspan wat gedurende Oktober na Rusland toer.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Boksburg Advertiser as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button