NewsSchools

Concordia atleet maak naam by SA-juniorkampioenskappe

’n Leerling aan die Laerskool Concordia, Henrico Hermann, het aan die Suid-Afrikaanse Junior Atletiekkampioenskappe deelgeneem, wat dié jaar in PE plaasgevind het.

Hy was eerste in die 100m vir seuns o-13 en het net-net tweede gekom in die 200m vir seuns o-13.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Boksburg Advertiser as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button