
Die skool het op Donderdag, 26 November, vir hom ’n afskeidsete gehou.
Die leerlinge van die skool het vir hom briewe geskryf, waarin hulle hulde aan hom bring en sê dat hulle hom terdeë gaan mis.
Volgens die skool, was Lampreght ’n geliefde onderwyser met ‘n wonderlike sin vir humor en altyd bereid om daardie ekstra myl te stap vir die kinders.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



