Local newsNews
Boksburg se Inspanlaer vier 50 jaar oud
Boksburg se Inspan Volkspelelaer het hul 50e bestaansjaar op 12 September, met groot feesvieringe by die stadsaal, gevier.
Danksy die sterk leiers wat gedurende die halfeeu aan die stuur was, is dié laer nog sterk aan die gang.
Na die volkspelelaer se geslaagde reünie, in Mei, waar ongeveer 30 oud-lede bymekaar gekom het, was dit nou tyd vir ‘n landswye verjaardag saamtrek.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!





