School sportSport
Laerskool Baanbreker O/9 Valke liga wenners
Laerskool Baanbreker se o/9 rugbyspan is vanjaar se Valke liga-wenners in hul streek

Die finaal was op 11 Junie by Hoërskool Die Anker in Brakpan gespeel. Laerskool Baanbreker het Laerskool Edleen met 10-7 geklop.



