NewsSchools

Hoërskool Oosterlig

Krystal-Lee Lange het op September 17 verskillende toekennings by die ruiterkuns prysuitdeling behaal.

Sy is aangewys as die wenner van die Hoërskool Oosterlig kategorie B (twee tot vier ruiters).

Sy het ook ‘n toekenning vir die meeste punte verdien. Lange het ook die volgende toekennings behaal: Dedicated Equestrian trofee vir vier kwalifiseeringsrondtes in vier klasse, Top 10 meeste punte verdien (ruiter – en perdkombinasie), eerste (Velooche – perd) en derde (Oklahoma – perd) en die Top Achiever.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Boksburg Advertiser as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button