
Rugby:
EG Jansen vaar goed in die kwart-finaal van die Beeld trofee.
O-15A klop Waterkloof 17–13.
O-16A klop Waterkloof 11–10.
Eerste span wen teen Garsfontein 17 – 8.
Die semi-finaal word tuis gespeel: O-15A en die o-16A-span speel teen Monument en die eerste span pak Nelspruit aan.
Krieket teen Jeugland:
Eerste span wen met 49 lopies. EG Jansen (191 almal uit, Marlou Moore 63, wat goed kolf. Jeugland (142 almal uit, Stefan Joubert 3/21).
Tweede span wen met ses paaltjies. Jeugland (99 almal uit, Luan Araujo 4/31, Craig Brown 3/6). EG Jansen (105/4, Marinus Nel 26)
Die O-15A span wen met een lopie. EG Jansen (274/8, Andure Barnard 132). Jeugland (273/6, Wayne Dalziel 2/69).



