NewsSchools
Nuwe hoofleiers vir Laerskool Baanbreker
Laerskool Baanbreker se hoofleiers 2019 ontvang die skool se vaandel van hul voorgangers tydens die leierinhuldiging: Bianca Swart (hoofdogter 2018), Gizelle Jordaan (hoofdogter 2019), Joselin Hobbs (onderhoofdogter 2018), Doret Loubser (onderhoofdogter 2019), Gunther Nel (onderhoofseun 2018), Juandré Bekker (hoofseun 2019), William Reed (onderhoofseun 2018), Heinard Stroebel (hoofseun 2018).

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!




